DTP #10: Op my voorstoep

Aan die een kan van waar ek woon is die Tygerberg Natuurreservaat

en aan die ander kant is die Altydgedacht Wynplaas.

Waar anders as net hier in die Kaap kan mens so naby die stad bly en tog ook die natuur op jou voorstoep hê. Op die boonste foto, aan die linkerkant, is ‘n rivier wat reg voor die uitgang van die kompleks is waarin ek woon.  Op lieflike somers dae soos vandag hoef ek nie ver te loop om die natuur te geniet nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*