Weekend of sport!!

Was a really interesting sports weekend from my perspective.

The Stormers won their second game on the trot away from home.  Who would have thought this.  For a team that blows hot and cold, this is a good start to their tour in Australasia.  Lets just hope they keep it up but to be honest, the first 2 games was against weaker teams.

Tiger Woods did it again by winning the 2008 Arnold Palmer Invitational with a birdie in the 72nd hole. Woods tied Ben Hogan with the third most PGA TOUR career victories with 64. The amazing thing is that we are in March already and Tiger has not lost this year yet.  Every tournament that he has started this year, he has won.  This must be real scary for other players when they see his name on the entry list.

Formula 1 stated this weekend in Melbourne, Australia and what a disastrous weekend for the defending champions, Ferrari and Kimi Raikkonen.  The race was won by Hamilton in his McLaren. I just hope this is not an indication of the season to come, since then it is going to be a very boring season.  At least the BMW team did show some improvement from last year.

And the Proteas (South Africa cricket team) moved to the number 1 spot on the ODI world rankings going past Australia.  I do not know whether that really means anything since they got there by beating the worst test team, Bangladesh, in the world.  But I suppose it is the same for all teams so it is something.

Naweek in Gauteng of liewers in Pretoria.

Wat besiel ‘n uit en uit Kapenaar om ‘n naweek in Pretoria te gaan deur bring.  Wel 2 dinge basies (OK, Louise, ek sal nie basies sê nie):

  1. Genooi deur ‘n goeie vriendin en hoe kan mens nou nee sê.
  2. Aangesien almal van heinde en verre die Kaap oorgeneem het vir die Argus, toe besluit ek maar om ‘n ander rigting in te slaan.

Laat Vrydagaand Johannesburg to gevlieg en die aand rustig verkeer.  Saterdagoggend fietsryers lughawe toe geneem wat die Argus kom ry het, en hulle het goed gedoen.  Neil het klaar gemaak in net oor die 3 uur en Andre om en by 4 uur.  Daarna by die Dros gaan iets drink en die laaste deel van die Stormers rugby wedstryd gekyk.  Dat ek nou heel pad Gauteng toe moes gaan om die Stormers te sien wen.

Die weer was redelik warm in Pretoria en het so bietjie afgekoel in die swembad.  Dis hoe die huis lyk waar ek gaan kuier het.
MH huis 1

Sondagoggend gespandeer in een van Pretoria se kwekerye wat seker die grootste kwekery is wat ek nog gesien het.  Mens kan die heel dag daar spandeer onder die groot bome en allens besigtig wat mens ookal mag begeer vir mens se tuin.  Hier is paar fotos van die plek.  Ja tot Koi visse ook.
PTA-kwekery 3

PTA-kwekery 1

PTA-kwekery 2

Sondagaand laat weer terug gevlieg huis toe en soos maar deesdae die inding is met vlieg was die vlug natuurlik vertraag.

Een van die beste dinge van so ‘n wegbreuk naweek is dat ek geen rekenaar naby gehad het nie en punt gemaak het om geen e-pos/twitter/facebook te volg nie.

Technorati Tags: ,,,

Hoekom is Roos nie voor tugverhoor nie?

Vanoggend toe ek werk toe ry sien ek die volgende teen die lamppale:

  • “Schalk Burger cited”
  • Schalk voor tugverhoor”

Dis presies wat ek gister gesê het en ek het net een vraag – Hoekom verskyn Willie Roos nie voor ‘n tugverhoor nie?  Is skeidsregters en lynregters verhewe bo die reëls van rugby?

Stormers – Super14: Wie dink Willie Roos is hy?

Oor die algemeen dink ek slegte skeidsregters/lynregters besluite balanseer hulself uit oor ‘n wedstryd of 2 maar wat die afgelope 2 weke deur ‘n ene Willie Roos gedoen is verdien ‘n opinie.  Eers was dit hy wat eenoogig geblaas het in die wedstryd tussen die Stormers en die Bulle en op die uiteinde die Stormers van ‘n oorwinning beroof het.  Almal het Rassie Erasmus beskuldig van suur druiwe toe hy vir Roos beskuldig het.

Gister as lynregter in die wedstryd tussen die Sharks en die Stormers was dit weereens hy maar die keer as lynregter.  En ek praat nie net van die Schalk Burger geval nie.  Bolla Conradie is vlak voor hom deur ‘n Shark speler met die elmboog geloop en hy het absoluut niks daaromtrent gedoen nie maar hy sien oor die hele breedte van die veld iets wat Schalk nie eens gedoen het nie.

Dit was goed om te sien toe Schalk terugkeer van sy 10 minute dat die skeidsregter hom onverskoning vra maar dit maak nog nie die situasie reg nie.  Dit het 10 teen 1 die Stormers die wedstryd gekos.

Dit is hoog tyd dat net soos spelers uitgewys kan word na die wedstryd en voor ‘n verhoor moet verskyn, dieselfde met skeidsregters en lynregters moet gebeur.  Hoekom kan ‘n skeidregter en lynregter nie ook vir ‘n paar weke geskors word as hulle blatante foute maak nie en spanne van oorwinnings beroof?

Dit sal intressant wees om te sien wat met Schalk en Willie Roos hierdie week gaan gebeur!  Ek het so ‘n voorgevoel dat Schalk oor die vingers getik gaan word en in alle waarskynlikheid geskors gaan word en Willie Roos gaan skotvry daarvan afkom.

En voor iemand vra, ja ek is ‘n Stormers ondersteuner maar wat verkeerd is, is verkeerd.  Julle is welkom om jul opinies te gee.

Dit en dat oor die afgelope paar dae/weke …

Ek was maar redelik stil op die blog en party van julle dink seker ek het van die aardbol af verdwyn.  So gou gaan julle nie van my ontslae raak nie, ek is nog steeds hier rond.  Dinge by die werk is redelik besig en my persoonlike lewe was maar op en af soos ‘n “yo-yo”.

Laat ek eers my sê sê oor die weer .. ek hou nou nie veel van die winter en die nat nie maar die hitte was darem erg.  Veral Sondag se bedompige weer, ek sal nooit in Durban aard nie.

Saterdag het ek gaan golf speel.  Was darem vir ‘n verandering nie te sleg nie en ek het heel eerste afgeslaan – 7uur. So het darem die ergste warmte gemis.  Voor 12 al op die stoep gesit met ‘n yskoue  bier en die ouens wat toe afgeslaan het jammer gekry.

Voor ek golf toe is, hier rondom 6 uur het ek op my balkon gestaan en die son’s opkoms gesien:
Sonop2

Sonop1

Technorati Tags: ,

Embarrassing Facebook experience ….

How embarrassing can Facebook be .. well a lot when one does not look what one does.  All these apps does not behave the same and can confuse one when you are not on the lookout.

Over the weekend somebody (rather not say who) send me a Superwall picture.  It was one of those picture one would not generally show around — you know what I am talking about.  Before deleting it, I decided to send it to one of my friends.  Not knowing that when selecting Forward in Superwall it selects all friends by default,  I unselected the friend I wanted to send the picture to and Forwarded it. 

After I hit the Forward button, I noticed to my horror that I forwarded the dreaded picture to all my Friends.  Luckily one receive a notification of who all received the forwarded post and this allowed me to delete most of the forwarded pictures.

I know I did not managed to delete all and if you are one of those that got the picture before I deleted it, then sorry if it embarrassed you.  It was a real boo-boo on my part and I apologize.

Lesson I learned the hard way.  So be careful what you do on Facebook.

12 Reasons to be proud to be a geek

  1. Geeks make more money
  2. Geeks are smarter
  3. Geeks pay attention.
  4. Geeks remember what matters.
  5. Geeks pick out the best gifts.
  6. Geeks put in the extra effort.
  7. Geeks are better lovers.
  8. Geeks get the best gadgets.
  9. Geeks will nurture the child within.
  10. Geeks are the new handymen – except that they’re good at what they do.
  11. Geeks are trustworthy
  12. Geeks are a refreshing and attractive change from the regular stock

All this according to Geeks are Sexy.

So now if somebody calls you a geek then just shrug your shoulder knowing that you have all these things going for you.

Technorati Tags: ,,,

What a week!!

The past week was a real up and down week for me.  The week started off reasonably well with me going back to work and getting stuck into catching up with all the things that pilled up during the break.

But from Wednesday things got hectic.  Wednesday afternoon my daughter went into hospital for what was to be a routine operation.  Having her tonsils taken out and some work on her sinus and nose to remove some blockage.  The operation was suppose to take less than 2 hours but lasted almost 4 hours.  The sinus/nose part went fine but there was some complication with the tonsils part.  Over the past couple of months she had problems with her tonsils and they could only operate when it was properly recovered.  This was not the case and they found it to be still infected and swollen.  Lets hope that they got all of it out.

So Wednesday night was spend between the hospital and home with almost no sleep.  This is where I am so happy to have a very special friend that was prepared to go through the night with me.  I cannot even think how I would have gotten through the night without this special friend.  Thanks again .. you know who you are and I just hope you understand and know what your company meant to me.

Thursday was a very tough day seeing my daughter in pain and knowing that I cannot do much for her.  This and the fact that I was over tired meant that I did not have much sleep Thursday night either.  Seeing my daughter yesterday much better and knowing that she is over the worst made things much better.  Had a good nights sleep and am feeling much better today.

This week I came across an amazing photographer in South Africa, Andre van Rooyen. Here is one of my favourites ..


© Andre van Rooyen