| Nuwe
diens beskikbaar: Voltooi die vorm regs en elke dag sal die dag se Pryslyn nommers vir jou gestuur word deur middel van e-pos. Jou besonderhede sal vir geen ander doel gebruik word nie. Indien jy geen e-pos met die nommers binne die volgende 24 uur ontvang nie, kontak my by marius@henriska.co.za. Dit mag wees dat jou e-pos adres verkeerd is. |
|
|
|
|
| Is jy moeg daarvan om elke dag
die
Pruslyn in Die Burger met die hand te vergelyk met die wat op jou kaart
verskyn. Dit mag nie veel van 'n probleem wees waaneer daar
slegs
een kaart is. Maar as daar 'n klomp kaarte is dan kan dit 'n
tydrowende proses word. Wat as jy slegs die nommers in Die Burger een maal intik en met die druk van 'n knoppie kan jy onmiddelik sien waar al jou nommers is wat ooreenkom. Hier is 'n prentjie van die skerm met rooi wat aandui wat ooreen kom. Die geel blokkie dui die nommers aan wat nog nie in Die Burger verskyn het nie. Die program laat jou toe om 'n klomp kaarte vir 'n bepaalde kompetisie te administreer. Dit is selfs moontlik om terug te gaan in die verlede en te kyk na 'n ou kaart van 'n ou kompetisie. Hier is die openings skerm wat aandui wat die huidige kompetisie en huidige kaart is. Dit is moontlik om die kompetisie en die kaart te verander waarvan jy die resultate wil sien. ![]() Druk op prentjie om groter een te sien Die
program is nog steed in 'n ontwikkeling stadium. Die program
word
as "Open Source" beskikbaar gestel en verspry onder die GPL
lisensie. Die program is ontwikkel in Visual Basic
6.
Ingesluit saam met die bronkode is 'n saamgestelde program en 'n
Microsoft Access databasis.
Laai bronkode af -- Dit is in Zip formaat -- nuwe weergawe gedateer 28 September 2004. Die Netwerk probleem
wat daar was
is nou herstel.
Om te gebruik Unzip die leër in sy eie gids (directory) en loop pryslyn.exe om te begin. Marius Bock |
|
Druk
Hier
vir nommers in Die Burger gepubliseer vir R50000 Pryslyn Spel 4
kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir R50000 Pryslyn Spel 3 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir R50000 Pryslyn Spel 2 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir R50000 Pryslyn Spel 1 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir InterCape Pryslyn Week 4 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir InterCape Pryslyn Week 3 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir InterCape Pryslyn Week 2 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir InterCape Pryslyn Week 1 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir KKNK Pryslyn Week 4 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir KKNK Pryslyn Week 3 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir KKNK Pryslyn Week 2 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir KKNK Pryslyn Week 1 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R450000 Week 5 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R450000 Week 4 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R450000 Week 3 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R450000 Week 2 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R450000 Week 1 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R60000 Week 4 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R60000 Week 3 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R60000 Week 2 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R60000 Week 1 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R55555 Spel 5 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R55555 Spel 4 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R55555 Spel 3 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R55555 Spel 2 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn R55555 Spel 1 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 90 Geel kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 90 Pers kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 90 Groen kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 90 Blou kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 89 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 88 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 87 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 86 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir R4miljoen Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Pryslyn 84 kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer en op Egoli gewys vir Egoli Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir KKNK Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Wegkomkans Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Rittel Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Internasionaal Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Nommerpas Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir SuperSter Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir BoBaas Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Wenpad Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer en op 7de Laan gewys vir R2miljoen Pryslyn kompetisie. Druk Hier vir nommers in Die Burger gepubliseer vir Prysfaktor Pryslyn kompetisie. |