Stem wat gehoor moet word ….

Anja, of beter bekend as oopkop, het vandag ‘n Dubuut blog inskrywing van 2 liedjies wat sy sing.  Ek het skoon hoenervleis gehad nadat ek daarna geluister het.  Ek is nou nie ‘n musiek kenner nie maar daai stem … “wow”.

Anja, jy moet defnitief uit die stort klim en die wye wereld ‘n smakie geen van jou sing talent.  Ek sal eerste in die ry staan om die CD the koop.

Die wat nog nie Anja se stem gehoor het nie, gaan luister gerus … kliek hier.

Technorati Tags: , , ,

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*