Fotos: Sneeu op Kaapse berge

Hierdie fotos is gister en vandag geneem vanaf my balkon van die sneeu op die Kaapse berge.  Geen wonder dit is so koud nie.

Gister geneem:

Sneeu 2

Vandag geneem … oornag het die sneeu redelik vermeerder op die berg spitse so ek reken vir die wat vandag en môre wil gaan sneeu kyk, julle sal redelik goeie sneeu kan kry.

Sneeu 4

Sneeu 3

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*