Lara Smit-Boernooi — 3de plek by Aardklop

Hier is ‘n foto wat in gister se Durbanville TygerBurger verskyn het.  Die groep het 3de in die land gekom by Aardklop wat aan die begin van Oktober plaasgevind het.  My dogter was deel van die groep en sy is die een met die rooihare, regs agter Shaleen Surtee-Richards.


Foto met die vergunning van Tygerburger. Druk op foto vir groter weergawe.

Technorati Tags: ,

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*