Hoe oud voel ek nou – Durbanville HS Reunie

Daar was ‘n reunie (wat ek nie bygewoon het nie) van die 1976 Durbanville HS Matrieks en ek het nou net na fotos van die reunie gekyk.  Terwyl ek so deur die fotos blaai, dink ek by myself.  EK herken nie een van die mense nie. Uit 163 matrieks behoort mens seker darem so een of 2 te onthou.  Daar was geen name by die fotos nie so het die mense so baie verander oor die 32/33 jaar dat ek geen een van hulle herken nie.

As daar enige 1976 Durbanville HS Matrieks is wat hier lees, laat gerus van julle hoor.

Technorati Tags: , , ,

Will the IBM/SUN deal happen?

I have not said anything about the said deal yet.  I have just read an InfoWorld article by Neil McAllister and must say that I agree with him.  This deal would be good for IBM and so more for us that work in the Application Development area within IBM. 

Technorati Tags: , , , , , ,