Sonop oor die Bolandse berge Posted on 29 February 2008 by Marius — 1 Comment ↓ Vanoggend toe ek opstaan het die son sy kop uitgesteek oor die Bolandse berge met so ‘n paar wolkies wat op die berge gelĂȘ het. Dis hoe dit deur my selfoon se lens gelyk het. Geneem deur Marius Bock met Nokia N80. Technorati Tags: sonop,boland,berge Share this:TwitterFacebookLinkedInEmailPrintLike this:Like Loading...