Sonop oor die Bolandse berge

Vanoggend toe ek opstaan het die son sy kop uitgesteek oor die Bolandse berge met so ‘n paar wolkies wat op die berge gelê het.  Dis hoe dit deur my selfoon se lens gelyk het.

Sonop 3

Sonop 4
Geneem deur Marius Bock met Nokia N80.

Technorati Tags: ,,

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*